SAVLU Kompetisie artikels 2021
SUID AFRIKAANSE VROUE LANDBOU -UNIE
BORDUURMASJIEN BORDUURWERKKOMPETISIE – 2021
BORDUURMASJIEN BORDUURWERK: TEENET
BEWOORDING: Borduur ‘n teenet met die Borduurmasjien. Die teenet kan enige vorm en
grootte wees. Die soom kan met die gewone naaimasien afgewerk word.
RIGLYNE: Hierdie is ‘n kompetisie vir die Borduurmasjien - gebruik dus hierdie masjien
optimaal.
Die hoeveelheid borduurwerk sal afhang van die grootte van die artikel.
MATERIAAL: Gebruik ‘n dun materiaal vir die teenet.
Gare - enige geskikte gare wat die gekose ontwerp of ontwerpe
tot hul reg sal laat kom.
AFWERKING: Die korrekte spanning van die steke by die borduurwerk is baie belangrik.
Wanneer stablisering gebruik word moet dit netjies en korrek verwyder word.
Die soom kan met die gewone naaimasjien afgewerk word. Gebruik enige
metode.
Pars of stoom versigtig aan die verkeerde kant. Plaas die regterkant van die
artikel op ‘n sagte oppervlak.
SUID AFRIKAANSE VROUE LANDBOU -UNIE
BORDUURWERKKOMPETISIE - 2021
HARDANGER BORDUURWERK
BEWOORDING: ‘n Voltooide artikel in Hardanger-borduurwerk. Muurprente kan
gemonteer word. Geen rame of glas.
Vermy groot, lomp en swaar artikels.
GESKIEDENIS: Hardangerborduurwerk kry sy naam van die bergagtige streek romdom
die Hardanger-fjord in die Weste van Noorweё
KENMERKE: Hardanger-borduurwerk is ‘n klassieke borduursoort wat gekenmerk word deur oopwerkdele en geometriese blokmotiewe, wat versag word deur fyner detail.
Word altyd in reghoeke, vierkante, diamant of sterontwerp gewerk.
Altyd gewerk op getelde drade vanaf ‘n illustrasie, Werk gewoonlik oor 4 tot 6 drade.
Kantagtige effek word verkry deur sommige stofdrade in ‘n blok uit te trek en die oorblywendes ate versier.
MATERIAAL: Tipiese hardangerstof met ‘n dubbele plat draad of enkelgeweefde borduurstof met ‘n ronde draad.
Ewedraadstof wat baie egalig geweef is, sodat skering- en inslagdrade ewe dik is.
‘n Springerige of losgeweefde stof is nie geskik nie.
BORDUURGARING: Minstens twee diktes borduurgaring is nodig. ‘n Dikker garing vir die satynsteekvierkante. Fyner garing vir die binne afwerkings en siersteke.
Stomppuntnaalde (tapisserienaalde) word vir hardangerwerk gebruik.
KLEUR: Enige kleurkombinasie kan gebruik word.
STEKE: Satynsteek - ‘n onewe getal steke, gewoonlik 5 of 7, gewerk oor 4 of 6 drade.
Hierdie word klosterblokkies genoem. Die steke lȇ oor die gesnyde rand van die ontwerp.
Dikwels gekombineer met saamgetrekte draadwerk, kruissteek, agtersteek en naaldweefwerk.
Die dele waarvan die drade verwyder is word op ‘n dekoratiewe wyse afgewerk.
Kruisies of beentjies vorm blokke. Balkies by oopwerk kan oorhands gewerk of deurgeryg word.
Picots word ook gebruik op die prinsiep van Richelieuwerk. Die rafeldrade kan saamgevat word op die prinsiep van draadtrekwerk.
RANDAFWERKING: Die ontwerp vorm soms self die afwerking of die rand word met komberssteek afgewerk. ‘n Soom vasgevang met siersoomsteek of sy variasies kan ook gebruik word.
Werk oor ‘n borduurraam.

BREIWERKKOMPETISIE – 2021
BREIWERK: PONCHO/MANTEL VIR ‘N DAME
STYL: Hierdie kledingstuk kan effens gevorm wees. Die vorm kan vierkantig, seshoekig, gerond of langwerpig wees. Dit kan geheel of gedeeltelik oop wees met ‘n vasmaker of vasmakers.
‘n Kraag is opsioneel.
BREIGARE, PATROONSTEEK EN KLEUR: Breigare, patroonsteek en kleur is eie keuse.
‘n Stewige randafwerking word aanbeveel. (hekelwerk toelaatbaar)
TOOISELS: Enige tooisels kan gebruik word. Indien fraiings gebruik word moet dit nie die breiwerk of die vorm van die rand versteur nie.
VASMAKERS: Enige vasmaker wat die artikel komplimenteer kan gebruik word. Indien knope nie ‘n steeltjie het nie moet dit met ‘n steeltjie vasgewerk word. Gebruik van dieselfde breigare om die knope mee vas te werk
SPANNING: panning moet redelik egalig, ferm en elasties wees.
AAN - EN AFHEG:
Heg altyd aan en af in patroonsteek Moet egalig en elasties wees sonder dat dit te los vertoon.
PARSWERK EN AANBIEDING: Parswerk moet oordeelkundig gedoen word. Aanbieding moet skoon, nuut en fris vertoon.

FOTOKOMPETISIE –2021
FOTOGRAFIE: “Deur ‘n Venster”
TEMA: “Deur ‘n Venster”
VEREISTES : Slegs kleurfoto’s is toelaatbaar.
Geen “photo shop” word toegelaat nie.
Die vensterraam moet heel of gedeeltelik sigbaar wees.
GROOTE : Jumbo
MONTERING : Bied aan op A4 karton Agtergrondkleur moet pas by die foto.
Geen opskrif verlang nie.
AANBIEDING : Deelnemer se naam, van, tak en provinsie moet op ‘n toegevoude stukkie
papier geskryf word en met kleeflint agterop die montering geplak word.
Foto moet in ‘n plastiese lêersakkie aangebied word.
SOUTH AFRICAN WOMENS AGRICULTURAL UNION
PHOTO COMPETITION – 2021
PHOTOGRAPH - “Through a Window”.
THEME : “Through a Window”.
CRITERIA : Only colour photographs may be submitted.
No enhancements nor “photo shop” permitted. The window frame must be
partly or completely visible in the photo
PHOTO SIZE: Jumbo size
MOUNTING : Mount on A4 board. Background colour should complement the photo.
No caption required.
PRESENTATION : A folded paper with the entrant’s name, surname, organization and Province to be attached on the back of the A4 mount with cellotape and not on the plastic sleeve. Entry to be presented in a plastic file sleeve.

HANDVLYTKOMPETISIE – 2021
HANDVLYT: GEMENGDE MEDIA
BEWOORDING: ‘n Prent in gemengde media. Enige vorm. Nie groter as A3 of 1200 vk
cm nie. Geen raam of glasbedekking.
VEREISTES: Gemengde media is ’n kunsvorm waar daar van ’n verskeidenheid
media en tegnieke gebruik gemaak word.
TEMA: Beplan die ontwerp rondom ‘n tema, ensovoorts
MEDIA /TEGNIEKE: Enige medium en/of tegniek is toelaatbaar, solank dit duursaam
en stewig vasgeheg is. Sorg vir genoeg tekstuurvariasies en geskikte kleurgebruik.
ONTWERP: Eie keuse
BASIS: Berei die agtergrond (eie keuse) volledig voor, Benut die hele oppervlak.
WERKSGEHALTE: Geen gommerke mag sigbaar wees nie. Die kante van die artikel
moet netjies afgewerk wees.
AANBIEDING: Verpak in ’n borrelplastieksak vir beskerming.

HEKELWERKKOMPETISIE – 2021
HEKELWERK: VEELKLEURIGE GEHEKELDE MANDALA ARTIKEL
(Mandalas simboliseer die sirkelgang van die lewe. Byna soos die jaarringe van ‘n boom).
TIPIESE KENMERKE: Sirkelvormig (rond) met ryke kleur-, patroonsteek en
tekstuurvariasies.
Die patroonsteke moet redelik dig wees
VOORKOMS: Patroonsteke verskaf tekstuur aan die mandala.
Verskillende patroonsteke word vereis.
Hekeldraad eie keuse
Tooisels is nie kenmerkend van mandala hekelwerk nie.
Geen krale of los hekelwerk wat bo-op vasgewerk word nie.
Pars oordeelkundig
WERKSGEHALTE: Spanning is stewig en egalig.
Mandala hekelwerk lȇ plat en behou sy vorm.
Aan- en afhegting na elke ry moet onsigbaar wees
RANDAFWERKING: ‘n Stewige randafwerking is nodig.
AANBIEDING: Ryg twee derdes van artikel vas op ‘n stewige agtergrond (oorgetrekte
harde basis vertoon netjies).

MASJIENWERKKOMPETISIE – 2021
MASJIENWERK: DRASAK VIR ‘N WARM OF KOUE KASSEROL
VEREISTES: Enige vorm is toelaatbaar maar die artikel moet praktiese en bruikbaar wees.
Gebruik geskikte, duursame, wasbare tekstielstof. Kies die masjiengare volgens die
veselinhoud van die tekstielstof.
Watteersel of ‘n ander isolasiemetode om die temperatuur te beheer word vereis
Sterk drabande of handvatsels word vereis. Materiaalbande word dubbeld gemaak.
WERKSWYSE: Was of krimp vooraf alle tekstielstowwe wat gebruik gaan word.
Gebruik die naaimasjien optimaal.
Steeklengte sal bepaal word deur die soort materiale wat gebruik word.
Werk alle garepunte stewig weg.
Pars oordeelkundig
SOUTH AFRICAN WOMENS AGRICULTURAL UNION
SEWING COMPETITION – 2021
SEWING: CARRY BAG FOR A HOT OR COLD CASEROLE
REQUIREMENTS: Any form is allowed but must be practical and serviceable.
Use suitable, durable, washable textile fabric .
Choose the machine sewing thread according to the fibre content of the textile fabric.
The use of batting or any other insulating method to regulate the temperature is
required.
Strong bands or handles are required for carrying.
Bands made from textile fabrics must be double thickness.
WORKMANSHIP: Pre- shrink all material before use.
Use your sewing machine optimal.

SKRYFKOMPETISIE – 2021
SKRYFKUNS: DIE INTERNET EN EK
1. 300 - 350 woorde
2. Aangebied op A4 grootte papier in ‘n plastiekkoevertsakkie. Naam van
deelnemer agterop die skrifstuk vasgeplak in ‘n toegevoude papier
3. Gebruik duidelike en eenvoudige taal om jou boodskap verstaanbaar oor
te dra. Let op spelling, taalgebruik en sinskonstruksie
SOUTH AFRICAN WOMENS AGRICULTURAL UNION
WRITING COMPETITION – 2021
THE ART OF WRITING: THE INTERNET AND ME

- 300 – 350 words
- Write your entry on a A4 size paper in a plastic sleeve. The name of the writer must be on a piece of paper attached to the back of the entry
- Use simple, understandable language in your writing. Check your spelling, language and sentence construction